Local newsNews

Rugby spelers woeker vir die wen

Parkies en Jannies sê mekaar die stryd aan.

Laerskool Jan van Riebeeck het verlede week gasheer op die rugbyveld gespeel teen Laerskool Selectionpark.

Beide dié twee skole se rugby seuns het hul harte uitgespeel.

Die uitslae was:

  • o9: Jan van Riebeeck 17 – Selectionpark 10
  • o10: Selectionpark 24 – Jan van Riebeeck 7
  • o11: Jan van Riebeeck 10 – Selectionpark 0

Tweede span: Selectionpark 24 – Jan van Riebeeck 5

Eerste span: Selectionpark 11 – Jan van Riebeeck 10.


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button