Die span het met goeie spel en uithouvermoë die oorwinning behaal.
Laerskool Jan van Riebeeck se o9-rugbyspan het onlangs aan ‘n super rugbyreeks, wat op Hoërskool Die Anker se velde beslis is, deelgeneem. Die span het met 7-0 teen Laerskool ML Fick as wenners uit die finaal getree.