Hugenote se eerste rugbyspan wen vanjaar se Hansie Week.
Die Hoërskool Hugenote se eerste rugbyspan het tydens die vakansie aan die Mauritz Hansen Rugbyweek in Naboomspruit deelgeneem. Die span het op 25 Maart kragte gemeet teen Hoërskool Hans Strijdom waar Hugenote met 26-10 gewen het.