Local newsNews
Jannies dring deur na Ekurhuleni netbalproewe
Die drie spelers het hulle talente op die baan gaan wys.
Drie netbalspelers van die Laerskool Jan van Riebeeck het die skool se naam hoog gehou by die Ekurhuleni netbalproewe wat onlangs by die Laerskool Concordia plaasgevind het.