Local newsNews

Gholfspelers trotseer die hitte

Die tellings weerspieël 'n strawwe kompetisie.

Springs Gholf Klub het Saterdag gegons toe gholfspelers die warm weer benut het.

Dié klub het ‘n Hidden IPS kompetisie aangebied, waar André Systermans eerste plek behaal het met 27 punte in die sak en kort op sy hakke was Dave Pretorius met 26 punte.

Die Handicap Liga het ook Saterdag afgeskop en Springs Gholf Klub het hierdie liga wesstryd teen Ebotse Links met 3.5 teenoor 2.5 geklop.


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button