Die Springs Advertiser wil graag hoor van enige sportklubs in die dorp asook individue wat presteer op sportgebied.
Ons plaas graag uitslae, inligting oor opkomende wedstryde of geleenthede en prysuitdelings.
Inligting en foto’s kan gestuur word na keas@caxton.co.za of palesat@caxton.co.za
Die spertyd vir sportnuus is Maandae om 8:00.