Die Hillcrest Apteek, wat in Nigelweg geleë is, het ‘n derde plek behaal in die Apteek van die Jaar kompetisie, wat onlangs deur Solidariteit Helpende Hand aangebied is. Meer as 2 000 apteke is genomineer vir die kompetisie. Agter staan Petria Pottas (Solidariteit netwerkorganiseeder - medies), Nadine Steyn (Solidariteit netwerkorganiseeder - medies), Katlego Mohapi (apteker assistent), Francois Kemp (apteker assistent) en Peirru Marx (Solidariteit netwerk koördineerder - mediese sektor). Vo