Follow Us: Facebook: Twitter: Instagram
Home/News/Local news/Solidariteit Helpende Hand is bedrywig Local newsNews Solidariteit Helpende Hand is bedrywig Die Springs-tak van Solidariteit Helpende Hand sorg vir vele glimlagte. May 7, 2023 Thelma Koorts Less than a minute Facebook X LinkedIn Tumblr Pinterest WhatsApp Telegram Share via Email Print Cynthia Smallman (82) ‘n inwoner van die Esda Aftreeoord het onlangs drie sakke mussies, wat sy self gebrei het, aan die Springs-tak van Solidariteit Helpend Hand geskenk. Sy het die gebreide items aan die voorsitter van die tak, Martie de Villiers, oorhandig wat dit op haar beurt weer aan behoeftige bejaardes en kinders sal uitdeel. Willie van Rensburg was onlangs baie ingenome met die Paaseiers en kolwyntjies wat hy van die voorsitter van die Springs-tak van Solidariteit Helpende Hand, Martie de Villiers, ontvang het. De Villiers het saam met die Paashaas besoek gebring aan bejaardes en verskeie kleuterskole in die dorp om lekkernye uit te deel. Die kleuters was ook baie opgewonde oor die poppekas wat aangebied is. Follow Us: Facebook: Twitter: Instagram May 7, 2023 Thelma Koorts Less than a minute Facebook X LinkedIn Tumblr Pinterest WhatsApp Telegram Share via Email Print