Local newsNews

Laerskool Selectionpark ontvang skole sporttrofee vir 2022

Die hoof het gesê dat elke Parkie 'n wenner is.

Laerskool Selectionpark is onlangs aangewys as die laerskool sportskool van die jaar vir die Oos-Gauteng Distrik.

Die skoolhoof, André du Plessis, het gesê hulle het jare spandeer op die groei van die leerders en die resultate in die sportgebied.

“Ons aanvaar nederig hierdie toekenning met trots en dankbaarheid. Ons sal in alles poog om nooit op te hou groei nie,” het du Plessis gesê.

“Elke Parkie is ‘n wenner.”


LEES OOK: Forty years and counting

LEES OOK: Selection Park residents join hands to clean up railway surroundings




Follow Us: Facebook: Twitter: Instagram

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button