Local newsNewsSchools

Hugenote swemmers neem deel aan 50ste Midmar Myl

Hugenote leerders en onderwysers swem die Midmar vir 'n goeie doel.

Die Hoërskool Hugenote se swemspan het die naweek van 11 en 12 Februarie aan die 50ste Midmar Myl by die Midmardam in Howick deelgeneem.

Beide leerders en onderwysers het die myl voltooi.

Herman Rens, Henko van Niekerk en Deandre Pieterse het agt myl geswem vir CHOC (‘n nie-winsgewende organisasie wat hom beywer vir die gesondheid en welstand van kinders en tieners met kanker).

Janru van Niekerk het drie myl geswem, wat ook deel gevorm het van die CHOC-projek.


LEES OOK: Rea Hamba Hiking Club admires its tremendous growth




Follow Us: Facebook: Twitter: Instagram

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button