Local newsNews

Solidariteit deel sertifikate uit

Solidariteit Helpende Hand e bekende karakters was ook teenwoordig om die inwoners van die twee instansies te vermaak.

Solidariteit Helpende Hand se Spring-tak het onlangs ere-ondersteunersertifikate by Epilepsy SA in Daggafontein asook by Vita Nova uitgedeel.
“Dit was vir ons ‘n eer en ‘n voorreg om erkenning te kon gee aan mense met gestremdhede maar ook aan dié mense wat na hulle omsien,” het Marie de Villiers, voorsitter van die Springs-tak gesê.

Also read: Solidariteit Helpende Hand vier lentedag met ‘n uitstappie

Die tak het 200 ondersteunersertifikate uitgedeel en ook die inwoners van die twee instansies met ‘n versnapering en iets om te drink bederf.
Solidariteit se bekende karakters naamlik Tassie Tier, Hetta Haas, Bakkies Beer en Assie Apie was ook, tot groot vermaak van almal, teenwoordig.

Follow us on our social media platforms:

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button