Local newsNews

Dramastudent beïndruk beoordelaars keer op keer

Hy is ook ’n student by Bravo Performance Academy waar hy drama afrigting van Laura-Lee Schutte ontvang.

WEB HEADLINE: 

Roland le Roux, ’n Graad Drie leerder aan Laerskool PAM Brink, het beslis nie ’n tekort aan talent wanneer dit by drama kom nie.
Hy is ook ’n student by Bravo Performance Academy waar hy drama afrigting van Laura-Lee Schutte ontvang.
Roland het vanjaar met groot welslae aan Con Spirito deelgeneem, waar hy die volgende resultate ontvang het:
• Limeriek 81 persent
• Undramatised Poetry 80 persent
• Ongedramatiseerde Poësie 80 persent
• Mimiek 90 persent.
Weens sy uitstekende uitslae by Con Spirito, het Roland deurgedring na Con Spirito se Nasionale Forte Rondte in die afdeling vir Mimiek. Hy het ook deelgeneem aan die Talente Kunstefees in September en het met die volgende prestasies weggeloop:
• Own Choice Poetry (A+ 88 persent)
• Gedramatiseerde Poësie (A++ 90 persent)
• Afrikaans Limeriek (A++ 91 persent)
• Prepared Reading (A++ 90 persent)
• Poësie ( A++ 91 persent)
• Engels Limerick (A++ persent)
• Dramatised Poetry (A++ 90 persent)
• Onvoorbereide Lees (A++ 92 persent)
• Voorbereide Lees (A++ 93 persent).

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button