Nuwe hoofleiers by Hugenote

Hoërskool Hugenote het pas hul hoofleiers vir 2020 aangewys.

Hoërskool Hugenote het pas hul hoofleiers vir 2020 aangewys.

Bejandri Lourens is aangewys as onderhoofmeisie in sport en Mieke Vorster is hoofmeisie.

Also read:

Hoërskool Hugenote play friendly against Afrikaanse Hoër Seunskool

Anje Visser is onderhoofmeisie vir akademie en Luzanne van Zyl is onderhoofmeisie vir kultuur.

Eckhardt Lewis sal die onderhoofseun vir kultuur wees, Liam Brooks is hoofseun, Nico Grobler is onderhoofseun vir Kultuur en Edward Evans is onderhoofseun vir sport.

Follow us on our social media platforms:

 

Exit mobile version