Local newsNews

Jannies het wiskunde slimkoppe

Wiskunde is sterk by Jannies

Laerskool Jan van Riebeck leerders het op 23 Augustus aan die Wiskunde Olimpiade deelgeneem.

Hulle het deurgedring na die provinsiale kompetisie wat op 14 September by Laerskool Die Poort in Pretoria plaasgevind het.

Also read:

Laerskool Jan van Riebeeck hokkiespanne presteer.

Tydens hierdie kompetisie behaal Rowan Rothman ’n algehele sewende plek, Nathan du Plessis tweede en Keira Fouché 12de en Jana Roets die tweede plek in Afrikaans onvoorbereid.

Follow us on our social media platforms:

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button