Laerskool Jan van Riebeeck dring deur na semi-finaal van ATKV redenaarskompetisie

Hierdie leerders dring deur na die semi-finaal van die ATKV redenaars wat op 8 Junie by Hoërskool Marais Viljoen plaasvind.

 

Die volgende leerders van Laerskool Jan van Riebeeck het op 3 tot 5 April aan die eerste rondte van die Afrikaanse Taal- en Kultuurvereniging (ATKV) redenaarskompetisie deelgeneem by Laerskool Baanbreker.

Also read: Laerskool Jan van Riebeeck learner a cut above the (wrestling) rest

Hierdie leerders dring deur na die semi-finaal van die ATKV redenaars wat op 8 Junie by Hoërskool Marais Viljoen plaasvind.

 

 

Follow us on our social media platforms:

Twitter
Instagram
Facebook

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version