Local newsNews

Kristel spog met ‘n tweede plek in die Model van die Jaar-kompetisie.

Kristel Els (24) het haar modelwerk opgegee vir mode-ontwerp.

Sedert haar skool loopbaan aan die Hoërskool Dr Johan Jurgens het sy aan modelwerk deelgeneem.

As 16-jarige het sy ook twee maande op Mauritius deurgebring, as gevolg van haar modelwerk.

Dit was die hoogtepunt van haar lewe toe sy, as 16-jarige, vir drie maande Italië kon besoek.

Daar het sy aan die Model van die WĂŞreld-kompetisie deelgeneem en tweede geĂŻndig.

Sy het aan baie modelskoue deelgeneem, wat baie geld in haar sak gebring het.

Na sy haar hoĂ«rskool loopbaan in 2008 voltooi het, het sy tydens haar “gap” jaar besluit sy wil graag mode-ontwerp studeer.

Dié vier-jaar kursus het sy in 2013 voltooi.

Sy het intussen haar derde internskap gedoen, by ‘n bruidsboetiek wat trourokke ingevoer het, en daar het sy nou opgelet wat hulle doen en baie kennis opgedoen.

Die eerste matriekafskeid rok wat sy gemaak het, het sy binne drie mande verkoop.

Hierdie trotse Casseldale inwoner kan spog met ‘n paar rokke wat sy ontwerp het en wat gedra is by die onlangse Ghoema-toekennings gedra is, en een wat tydens verlede jaar se Durban July gedra is.

Kristel kan onvoorwaardelik sĂŞ dat dit lekker is om die finale produk aan iemand te sien.

Related Articles

Back to top button