Local newsNews

Mej Springs finaliste geniet uitstappie

Die finaal sal op 31 Augustus by Die Agterplaas in Casseldale plaasvind.

Ter voorbereiding vir die Mej Springs kompetisie het sommige van die finaliste en drie van die mentors die bejaardes by Rus ‘n Bietjie Tuiste vir Bejaardes besoek.

Die oggend van 20 Julie het die dames as deel van hulle liefdadigheidsprojek, saam met die bejaardes gekuier.

Van die bejaardes het selfs die geleentheid gekry om saam met die finaliste op ‘n verhoog te loop. Daar was gedans, gesing en heerlik saam gekuier.

Die finaal sal op 31 Augustus by Die Agterplaas in Casseldale plaasvind.


Related Articles

Back to top button