Home/News/Local news/Ma’s word bederf Local newsNews Ma’s word bederf Solidariteit Helpende Hand het onlangs besoek aan verskeie ouetehuise in die dorp afgelê. May 15, 2024 Melissa Nell Less than a minute Facebook X LinkedIn Tumblr Pinterest WhatsApp Telegram Share via Email Print Leerlinge van Hoërskool Hugenote en die Laerskool Jan Van Riebeeck tesame met Solidariteit Helpende Hand Springs-tak het onlangs Moedersdag geskenke by verskeie ouetehuise in die dorp uitgedeel. Darius Barnard en Tenisha Swanepoel van Hugenote en Kiara Grobler en Mia Barnard van Jan Van Riebeeck het saam met die voorsitter van Solidariteit Helpende Hand Springs-tak, Martie de Villiers hand bygesit met die uitdeel van die geskenke. May 15, 2024 Melissa Nell Less than a minute Facebook X LinkedIn Tumblr Pinterest WhatsApp Telegram Share via Email Print Share Facebook X LinkedIn Pinterest WhatsApp Telegram Share via Email Print