Home/News/Local news/Esmari dans kunstefees aan die brand Local newsNews Esmari dans kunstefees aan die brand Sy is in drie dans-kategorieë as die graad wenner aangewys. May 3, 2024 Melissa Nell Less than a minute Facebook X LinkedIn Tumblr Pinterest WhatsApp Telegram Share via Email Print Laerskool Christiaan Beyers se Esmari Conradie op het 13 April aan die Oos-Rand Kunstefees deelgeneem. Sy het 'n sertifikaat ontvang vir kontemporêr, jazz, Bhangra en hip-hop. Sy is ook as die graad wenner vir drie van hierdie vier dans-kategorieë aangewys. May 3, 2024 Melissa Nell Less than a minute Facebook X LinkedIn Tumblr Pinterest WhatsApp Telegram Share via Email Print