Home/News/Local news/Chrissie neem deel aan SAs Local newsNews Chrissie neem deel aan SAs Adriaan mik vir hoër vir volgende jaar se Suid-Afrikaanse Kampioenskappe. March 30, 2024 Melissa Nell Less than a minute Facebook X LinkedIn Tumblr Pinterest WhatsApp Telegram Share via Email Print Adriaan Botha, ‘n atleet van die Laerskool Christiaan Beyers het op 26 Maart aan die Suid-Afrikaanse Atletiekkampioenskap in Limpopo deelgeneem. Hy het sy skool in die o11-hoogspring item verteenwoordig waar hy oor die eerste hoogte gevorder en daarna uitgeval het. March 30, 2024 Melissa Nell Less than a minute Facebook X LinkedIn Tumblr Pinterest WhatsApp Telegram Share via Email Print