Home/News/Local news/Jannies kraai koning in Superreeks Local newsNews Jannies kraai koning in Superreeks Die span het met goeie spel en uithouvermoë die oorwinning behaal. April 1, 2024 Melissa Nell Less than a minute Facebook X LinkedIn Tumblr Pinterest WhatsApp Telegram Share via Email Print Laerskool Jan van Riebeeck se o9-rugbyspan het onlangs aan ‘n super rugbyreeks, wat op Hoërskool Die Anker se velde beslis is, deelgeneem. Die span het met 7-0 teen Laerskool ML Fick as wenners uit die finaal getree. April 1, 2024 Melissa Nell Less than a minute Facebook X LinkedIn Tumblr Pinterest WhatsApp Telegram Share via Email Print Share Facebook X LinkedIn Pinterest WhatsApp Telegram Share via Email Print