LifestyleLocal news

Dienssentrum benodig bestuurslede

Nominasievorms is beskikbaar by die Malan Nel Dienssentrum.

Die Malan Nel Dienssentrum is in die proses van verkiesing van ‘n nuwe bestuur en nooi die publiek uit om aansoek te doen om op die bestuur te dien.

Belangstellendes moet ouer as 40 jaar wees, ‘n Graad 12 kwalifikasie hê, in Wyk 75 woonagtig wees en ondervinding van nie-winsgewende organisasies hê.

Nominasievorms is tussen 8:00 en 12:00 beskikbaar by die Malan Nel Dienssentrum, op die hoek van Connaughtlaan en Geduldweg.



Follow Us: Facebook: Twitter: Instagram

You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button