Local newsNews

Wen kaartjies na SMOKIE se ekstra vertoning by Carnival City

Lefra Produksies en Carnival City het besluit om ‘n tweede vertoning te skeduleer.

Die Britse supergroep, SMOKIE, se eerste vertoning by Carnival City op 17 Desember is uitverkoop, maar daar is goeie nuus.

Lefra Produksies en Carnival City het besluit om ‘n tweede vertoning te skeduleer op 18 Desember om 18:00.

Drie van ons lesers kan ook elkeen ‘n dubbelkaartjie wen na SMOKIE se ekstra vertoning.

Al wat jy hoef te doen, is om die volgende na 37338 te SMS: Brakpan, naam en van, jou stad en e-pos adres.

Wenners sal per e-pos in kennis gestel word en die beslissing van die organiseerders is finaal.

SMS’e kos R1.50 elk.

Vir meer inligting besoek www.smokie.co.za

Persone wat kaartjies wil bespreek kan 011 815 3000 skakel.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button