Local newsNews

Maak ‘n verskil die winter

Solidariteit Helpende Hand se Springs tak is tans besig met ‘n projek om komberse asook weggooibare baba- en volwasse doeke in te samel.

Die winter het reeds sy koue greep deeglik kom vestig en talle mense in die gemeenskap het groot nood aan ‘n kombers om die koue te verdryf.
Solidariteit Helpende Hand se Springs tak is tans besig met ‘n projek om komberse asook weggooibare baba- en volwasse doeke in te samel.

Also read: Warm up your home with winter décor

Die komberse en doeke sal versprei word onder behoeftige inwoners van die dorp.
Persone wat ‘n skenking wil maak kan die projekleier, Martie de Villiers, by 082 579 9755 skakel of die tak ondervoorsitter, Katie van der Merwe, by 067 404 8156.
Reëlings kan getref word om die goedere op te laai.
Inwoners wat kontant wil skenk vir die projek kan ook een van die bogenoemde nommers kontak om die bankbesonderhede te verkry.

Follow us on our social media platforms:

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button