Local newsNews

Laerskool Jan van Riebeeck hokkie nog sterk

Beide hierdie spanne wen die toernooi en tree uit die stryd as die beste van 12 top skole wat aan die toernooi deelgeneem het.

Laerskool Jan van Riebeeck se eerste hokkiespan en o-11 hokkiespan het op 13 Julie aan die Super Reeks hokkietoernooi by Hoerskool Hugenote deelgeneem.

Beide hierdie spanne wen die toernooi en tree uit die stryd as die beste van 12 top skole wat aan die toernooi deelgeneem het.

Skole soos Krugerdorp-Noord, Vryheidsmonument, Elspark en President Steyn is van die skole waarteen Jannies gespeel het.

O-11 hokkiespan. Voor, van links: Anja Roets, Clarizé Minnie, Chadé van Vuuren, Francelle Radyn (kaptein), Marlize Slabbert (onder-kaptein) Gelene Minnie, Luré Harmse en Keilah du Toit. Middel, van links: Twané MacGregor, Claire Oliphant, Elrie Brummer, Dominique du Plessis, Chamené Möhr, Sonnika Joubert, Denica Pinard en Leané Greyvenstein. Agter: Niké du Toit en William Daniëls.

Follow us on our social media platforms:

 

Related Articles

Back to top button