EntertainmentLifestyle

’n Verwerking van The Curing Room in Afrikaans

Die toneelstuk is ’n Afrikaanse vertaling van The Curing Room deur Frans Swart.

 

Die Rypmaakkamer sal by die John Kani-teater by Die Markteater in Johannesburg vanaf 11 tot 30 Junie opgevoer word, met vertonings van Dinsdae tot Saterdae om 8nm en 3nm op Saterdae en Sondae.

Daar is ’n spesiale voorskou op 7 en 8 Junie om 8nm en 9 Junie om 3nm.

Die openingsaand is op 12 Junie om 8nm.

Also read:  Creative Education Centre shines at the Joburg Theatre

Die toneelstuk is ’n Afrikaanse vertaling van The Curing Room deur Frans Swart.

Die beroemde toneelstuk vind in 1944 plaas en vertel die storie van sewe Russiese soldate wie gevangenes van Nazis is in ’n verlate kerk tydens die Tweede Wêreld Oorlog.

Follow us on our social media platforms:

Twitter
Instagram
Facebook

Related Articles

Back to top button