Local newsNews

AfriForum patrolleer Springs

Al die lede wat aan AfriForum se nasionale patrollie deelgeneem het is vrywilligers wat hulle tyd, energie en finansies opgee om by te drae tot hulle gemeenskappe se veiligheid.

 

Gedurende 17 Mei het AfriForum Springs buurtwag aan die Noordstreek se nasionale patrollie deelgeneem. Die Noorstreek sluit in Gauteng, Limpopo en Mpumalanga. Tydens die nasionale patrollie was daar 52 buurtwagte op die pad wat in al drie provinsies hul sigbaarheid in die gemeenskap verbeter het.

Al die lede wat aan AfriForum se nasionale patrollie deelgeneem het is vrywilligers wat hulle tyd, energie en finansies opgee om by te drae tot hulle gemeenskappe se veiligheid.

Sien ook: AfriForum patrolleer met SAPD om kriminele elemente van strate af the hou

Springs-tak sê dankie aan elke lid, CMS sekuriteit, Marrigorra Protection en GPF sub-strukture van Selpark, Clydesdale en Geduld-instansies wat deelgeneem het om hierdie AfriForum inisiatief ’n reuse sukses te maak.

Totale patrolleerders: 80

AfriForum Lede: 22

Voertuie: 44

Kilometers afgelê: 1 570km

Manure: 268

Insidente: 1

Follow us on our social media platforms:

Twitter
Instagram
Facebook

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button