School sportSport
Hoërskool Hugenote wen hokkie toernooi
Hul span het topskole gewen deur die nommer een gekeurde hokkieskool in Suid-Afrika, Oranje Meisieskool, in die finale te klop.
![](https://images.caxton.co.za/wp-content/uploads/sites/28/2019/04/14srschhokkie_43172.jpg)
Hoërskool Hugenote se o-15 hokkiespan het die ECHS Hokkie Toernooi te Bloemfontein, wat Maart 27-31 plaasgevind het, gewen.
Also read: Top presteerders by Hoërskool Hugenote
Hulle het teen spanne gespeel wat wissel van o-14 tot o-16.
Hul span het topskole gewen deur die nommer een gekeurde hokkieskool in Suid-Afrika, Oranje Meisieskool, in die finale te klop.
Follow us on our social media platforms: