LettersOpinion

Baie dankie almal

Ons wil eerstens vir pastoor Kobus en sy vrou Melanie Blomerus van Global Family Church dankie sê vir hul skenkings warmee hulle ons gehelp het deur die jaar.

Julle is altyd net ‘n oproep ver vir ons.

Baie dankie ook aan almal wat elke keer so bereid is om my te help.

Hennie en Yvonne Nel wat die musiek behartig, baie dankie.

Dankie Daleen Botha en Elsie van Vuuren, as dit nie vir julle was nie weet ek nie so mooi nie.

Dan ook dankie aan almal wat ons elke keer help met ‘n geldelike bydrae, groente, roomys, koeldrank en pakke lekkergoed, julle name is te veel om op te noem, maar weet ons liewe Here sal julle seën vir wat julle vir ons doen.

Laastens ‘n groot dankie aan my naskool kinders. Baie dankie vir elke keer se hulp.

Ek is baie trots op julle drie Van der Merwetjies.

Dankie vir die jaar dit was ‘n sukses.

Sanette en Diekie Joubert.

Connect with us:

Have a story? Send Anna Robertson an email on annar@caxton.co.za or contact her on 011 812 4820.

Like our Facebook page and follow us on Twitter as well as our journalists @SpringsJournOne and @SpringsJournTwo.

For news straight to your phone, invite us on BBM – 7EFABEF1 or join us on WhatsApp on 079 408 9334.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button