Local sportSport

Ringbalwedstryde begin

Twingtig ringbalklubs sal tot 15 November aan die interdorpe toernooie deelneem.

Die nuwe seisoen vir die interdorpe ringbal toernooie het Saterdag by die bane van Olympiapark begin.

Na Saterdag se eerste rondte is die Royal Challengers-span van Boksburg en Deep Heat-span van Brakpan kop-aan-kop in die gemengde liga.

In die vroue liga is die Phoenix Team Extreme van Welgedacht en die Smackers van Boksburg saam in voor.

 

Yolandi Smuts in een van die ringbal wedstryde
Yolandi Smuts in een van die ringbal wedstryde
Leonie van Rensburg (voor) van die Penguins span en Santa Broodryk van Dixey Chicks in aksie op die ringbalbaan,
Leonie van Rensburg (voor) van die Penguins span en Santa Broodryk van Dixey Chicks in aksie op die ringbalbaan,
Ilse Webb van die Dixey Chicks span  konsentreer op die ringbalwedstryd Saterdag by die bane van Olympiapark.
Ilse Webb van die Dixey Chicks span konsentreer op die ringbalwedstryd Saterdag by die bane van Olympiapark.

 

Sien meer foto’s hier.

Related Articles

Back to top button