Local newsNews

Solidariteit Helpende Hand vier lentedag met ‘n uitstappie

Ons will hê ons mense moet weer bietjie buite kom en die lewe geniet.

Solidariteit Helpende Hand se Springs-tak het die eerste dag van die lente afgeskop met ‘n rustige uitstappie saam met die inwoners van die Esda Verswaktesorg- en gemeenskapsentrum.
Die inwoners was douvoor dag reeds wakker om die uitstappie aan te pak en gemaklike stapskoene is nader getrek.

Also read: AfriForum Springs patrols more than 5 000km during August

Almal het vanaf die sentrum geloop tot by ‘n nabygeleë park en weer terug.
“Ons wil hê dat die inwoners weer ‘n bietjie buite kom en die lewe en vars lug geniet. Die winter was koud en lank en almal was vir so lank binne die huis.
“Vandag was ‘n mooi dag en ons moes net ‘n plan maak om die inwoners buite te kry,” het die projekleier vir Springs-tak, Marie de Villiers, gesê.

Follow us on our social media platforms:

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button