Local sportSport

Karateka presteer by jaarlikse funksie

Die dojo is baie trots op al die karateka wat altyd hulle beste gelewer het.

Die KWF Springs Karate Dojo het hulle jaarlikse prestasie-funksie by Rotundus vakansie-oord op 30 November gehad.

Die karateka het die hele jaar hard gewerk en die dojo is baie trots almal wat altyd hul beste gelewer het.

Also read:

Springs karatekas bring home a handful of medals

Die volgende karateka het trofees ontvang:

Vir bywoning was dit Kelly Putter en Luandré Williams.

In die Junior Effort kategorie was dit Luandré Williams.

Also read:

Springs karatekas excel at SA Championship

In die Senior Effort kategorie was dit Kelly Putter en Dewald Duvenage.

Junior Prestasie was Jordon Viljoen en Senior Prestasie was Justice Putter.

Follow us on our social media platforms:

Related Articles

Back to top button