Local newsNews
Laerskool Jan van Riebeeck hokkie nog sterk
Beide hierdie spanne wen die toernooi en tree uit die stryd as die beste van 12 top skole wat aan die toernooi deelgeneem het.
Laerskool Jan van Riebeeck se eerste hokkiespan en o-11 hokkiespan het op 13 Julie aan die Super Reeks hokkietoernooi by Hoerskool Hugenote deelgeneem.
Beide hierdie spanne wen die toernooi en tree uit die stryd as die beste van 12 top skole wat aan die toernooi deelgeneem het.
Skole soos Krugerdorp-Noord, Vryheidsmonument, Elspark en President Steyn is van die skole waarteen Jannies gespeel het.
Follow us on our social media platforms: