Local newsNews

Musiek en soetigheid by Presidentia

Inwoners van Presidentia het 'n maandelikse basaar gehou waar hulle self allerhande lekkernye en ander goedere maak en verkoop, om hulle van 'n ekstra paar rand vir die maand te voorsien.

Marie Burger (70) en Hannes Roets (70) het jaffels en melktertjies by die basaar verkoop, wat Saterdag plaasgevind het.

Johan Pietersen (79), 'n kunstenaar van die ou Springbok Radio, het die inwoners van Presidentia Saterdag met lekker musiek vermaak.
Johan Pietersen (79), ‘n kunstenaar van die ou Springbok Radio, het die inwoners van Presidentia Saterdag met lekker musiek vermaak.
Elaine Mouton (60) en Ronnie Belcher (57) het Saterdag naaldwerk en houtwerk artikels verkoop. Daar was lekker winter sokkies wat deur Elaine gemaak is, en mooi houtwerk wat deur Ronnie gemaak is.

Hier verkoop Fanny Els (84) en Martie Clark (82) beskuitjies, koeksisters, konfyttertjies en dadelbroodjies by Presidentia.

Related Articles

Back to top button
X

.