Gratis druiwe vir pensionarisse

Gratis druiwe vir pensionarisse

DIT is weer die tyd van die jaar wanneer pensionarisse genooi word om druiwe in New Redruth te pluk.

Smaaklike Catawba druiwe hang in trosse en is gereed vir pluk en geniet – en natuurlik maak hierdie druifsoort die heerlikse konfyt.

Die enigste voorwaarde vir die pluk van die druiwe is dat pensionarisse die vrugte self kom afhaal en dat hulle skakel en ‘n reëling tref en nie net opdaag nie.

Druiwe kan by 65 St Aubynstraat, New Redruth, gepluk word.

Kontak gerus vir Suzan by 083 556 3353 om ‘n dag en tyd vas te stel.

verwante artikels:

https://albertonrecord.co.za/56865/grapes-for-the-picking/

Exit mobile version