Local sportSport

Alberton boksers plant uitklophou

Wel gedaan boksers!

DRIE van die Alberton Boksklub se lede het oor die naweek aan die Southern Giant toernooi deelgeneem en hul staal gewys.

Luca Thesner, Sacha Thesner en Jarred Pieters het op Saterdag, 29 Oktober, by die Southern Suburbs Ontspanningsentrum aan Hunters Fitment Service en Parts Southern Giant toernooi ingeskryf en hul goed van hul taak gekwyt. Altesaam 25 amateur gevegte was op die kaart en boks van hoogstaande gehalte is aangebied.

Alberton Boksklub se driemanskap het as wenners uit die kryt geklim.

Wel gedaan boksers!

For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton RecordComaro ChronicleSouthern Courier and Get it Joburg South Magazine.

Remember to visit our FacebookTwitter and Instagram pages. You can also email our offices on cvdwalt@caxton.co.zajuliem@caxton.co.za or luckyt@caxton.co.za

Add us on WhatsApp today! Comaro Chronicle: 079 427 8074 and Southern Courier: 079 404 5789.

Related Articles

Back to top button