EntertainmentLifestyle

‘n Kersfees-ete met verskil…’n GROOT verskil

Wyk van die normale af, en vier Kersfees op ‘n nie-tradisionele manier.

Hoekom elke jaar die gewone tradisionele kers-ete geniet. Boonop jaag dit jou sakke vol geld uit die sak.

‘n Kers-ete met ‘n verskil, en sommer vir die pret kan soos volg wees:

Laat elke familie lid en vriend besluit wat is hulle twee of drie gunsteling kosse wat hulle geniet.

‘n Vriendin het vertel dat hulle dit een jaar gedoen het en dat die tafel gekreun het onder al die ongewone kersfees kos en dat alaml dit baie geniet het.

Sou jou Kerstafel kan dalk soos volg daarna uitsien as julle ‘n familie of vriende kring van ses gaan wees.

Ons suster-keorant Letaba Herald, het ‘n klein proeflopie in hul kantoor gedoen met ses personeel lede en die Kersfees tafel het soos volg daarna uitgesien, ‘n regte egte Suid-Afrikaanse kerstafel:

 

  • Skaapbredie
  • Kort rib
  • Frettata

 

  • Gebraaide skaaptjops
  • Gekookte eiers
  • Klein gestoomde blomkooltjies

 

  • Spare rib
  • Gebakte Hoender
  • Rack of lamb

 

  • Soetbrood
  • Heelboontjies met suur room en Simba skyfies
  • Soetpatats

 

  • Gebraaide chuck
  • Gebraaide/gekookte mielies
  • Pap en sous

 

  • Skaapboud
  • Gerookte taai hoendervlerkies
  • Gebraaide kersie tamaties

 

Dit klink vir ons na ‘n treffer, en vir die grap kan elkeen hul eie kershoedtjies maak van koerantpapier.

Geniet julle kers-ete.

 

Sou iemand dalk hierdie jaar die ongewone wil aanpak,  stuur jou fotos aan bertus@herald.co.za

 

 

 

 

Related Articles

Back to top button