Local newsNews

Khanya Hospice hou ‘n kuns uitstallings dag om fondse in te samel

Kunstenaars en skilders word genooi om deel te neem - alle fondse is ten bate van van die hospice. Daar sal ook ligte verversings bedien word.

KOBUS de Kock, die eienaar van Casa Mia Gastehuis in Widenham, het besluit hy wil ook sy deel doen vir Khanya Hospice voor die jaar om is.

“As gevolg van die Covid-19 inperking en regulasies kon mense nie juis doen wat hulle graag vir Khanya Hospice wou doen nie,” sê Kobus.

As ‘n jare lange Hospice-ondersteuner, het Kobus besluit om ‘n kuns uitstallingsdag te hou vanaf 10:00 op Saterdag, 30 Oktober, by Casa Mia, 24 Catherinestraat, Widenham, Umkomaas.

Neil McDonald, hoofuitvoerendebeampte van Khanya Hospice was baie ingenome met die voorstel en het dadelik begin om reëlings vir die dag te maak.

Kunstenaars en skilders word genooi om deel te neem – alle fondse is ten bate van van die hospice. Daar sal ook ligte verversings bedien word.

Belangstellendes kan 039 973 2170 skakel om reelings te tref.

 

DID YOU KNOW?

Click on the words highlighted in red to read more on this and related topics.
To receive news links via WhatsApp or Telegram, send an invite to 061 694 6047.
The
South Coast Sun is also on Facebook, Twitter, Instagram– why not join us there?

Do you have more information pertaining to this story?
Feel free to let us know by commenting on our Facebook page or you can contact our newsroom on 031 903 2341 and speak to a journalist.

(Comments posted on this issue may be used for publication in the Sun)

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button