Graad 3 Slym-tekenkompetisie wenners

Die tekeninge word deur buitestaanders beoordeel: die ses bestes uit elke graad 3-klas ontvang ‘n sertifikaat. Uit daardie 24 leerders word die vier bestes gekies.

JAARLIKS lees die graad 3’s die boeke oor Slym die Wurm, geskryf deur Fanie Viljoen.

As hulle klaar gelees het, word daar ‘n tekenkompetisie, geborg deur die ATKV Kuswag Jeugtak, gehou.

Enige iets uit die Slym-boeke kan geteken word.

Die tekeninge word deur buitestaanders beoordeel: die ses bestes uit elke graad 3-klas ontvang ‘n sertifikaat. Uit daardie 24 leerders word die vier bestes gekies. Die eerste plek ontvang al vier die Slym-boeke, die tweede plek drie boeke, die derde plek twee boeke en die vierde plek een boek.

Die volgende leerders is sertifikaat-wenners:

Me Terblanche se graad 3’s:

Me Engelbrecht se graad 3’s:

Me Hofmeyr se graad 3’s:

Me Jensen se graad 3’s:

Die algehele wenners is die volgende leerders:

Baie geluk Kussies. Ons is trots op julle lees vernuf en kunstigheid.

Exit mobile version