HSN swemmers gekies vir Ugu Distrik skolespan

Otto Botha en Declan Peens het die span se drieë gedruk.

HOËRSKOOL Suid-Natal is trots op swemmers Carla Kretzschmar, Keytin Vorster, Michelle Kretzschmar, Janine Oosthuizen, Arno Smith, Jason Steyn, JD Steyn, Charles Thompson en Marcé Strydom wie vir die Ugu Distrik skolespan gekies was.

Hulle sal deelneem aan die proewe by Kings Park hierdie Saterdag (5 Maart). Die junior krieketspan het teen Scottburgh gespeel en met nege lopies verloor.

Die eerste rugbyspan het verlede Vrydagaand die nagreeks afgesluit teen Toti High. Die eerste helfte was Suidies 0-10 agter, maar hulle het teruggeveg in die tweede helfde om die wedstryd 12-10 te wen.

YOU MIGHT ALSO BE INTERESTED IN: Suid-Natal Primer swemmers vaar uitstekend

Otto Botha en Declan Peens het die span se drieë gedruk. Siya Cele was as voorspeler en Declan Peens as agterlynspeler van die wedstryd gekies.

HAVE YOUR SAY

Like our Facebook page, follow us on Twitter and Instagram

For news straight to your phone, add us on BBM 58F3D7A7 or WhatsApp 082 421 6033

Exit mobile version