School sportSport

HSN netbal aandreeks skop af

Die rugbyspan het die nagreeks met ’n 19-0 wen afgeskop teen Creston.

HOËRSKOOL Suid-Natal se netbal aandreeks het met gemengde welslae afgeskop.

Die tweede span het teen Creston se tweedes gespeel en gewen, maar moes die knie buig teen Southcity College se tweede span.

Lees ook: Suidies vaar goed in aandreeks

 

Die eerste span het teen Creston gespeel en het as wenners uit die stryd getree.

Die rugbyspan het die nagreeks met ’n 19-0 wen afgeskop teen Creston.

Die junior en senior krieketspanne het verlede naweek verloor teen Port Shepstone High se krieketspanne.

HAVE YOUR SAY

Like our Facebook page, follow us on Twitter and Instagram

For news straight to your phone, add us on BBM 58F3D7A7 or WhatsApp 082 421 6033

Back to top button