School sportSport

Suidie sportsterre verower toekennings

Hoërskool Suid-Natal is trots op al die sportsterre wat so goed presteer het gedurende die jaar.

HOËRSKOOL Suid-Natal is trots op al die sportsterre wat so goed presteer het gedurende die jaar. Suidies het weggeloop met die volgende toekennings: Adri van der Walt – Atleet van die jaar; Yulán Stander en Bronwin Day-Garden deel die netbalspeler van die jaar; Anica Saaiman – Landloper van die jaar; Kofi-Anan Mkumla – Hokkiespeler van die jaar; Wensel Schonken – Gholfspeler van die jaar; Charles Thompson – Swemmer van die jaar, Thabiso Khowa – Sokkerspeler en rugbyspeler van die jaar; Sibusiso Ngqengelele – Krieketspeler van die jaar en Otto Botha – Skaakspeler van die jaar.

HAVE YOUR SAY

Like our Facebook page, follow us on Twitter and Instagram

For news straight to your phone, add us on BBM 58F3D7A7 or WhatsApp 082 421 6033

Adri van der Walt, Yulán Stander,  Bronwin Day-Garden, Anica Saaiman en Kofi-Anan Mkumla het sporttoekennings ontvang vir hul uitstekende prestasies gedurend 2016.
Adri van der Walt, Yulán Stander, Bronwin Day-Garden, Anica Saaiman en Kofi-Anan Mkumla het sporttoekennings ontvang vir hul uitstekende prestasies gedurend 2016.

Back to top button