Hoërskool Suid-Natal trots op ‘blits bokke’

Twee manne se vinnig en flinke spel die keurders se oog dadelik gevang.

JACQUES Gous en Wensel Schonken was deel van die Reitz Southern KZN U19 rugbyspan wat deelgeneem het aan ‘n provinsiale toernooi.

By die toernooi het die twee manne se vinnig en flinke spel die keurders se oog dadelik gevang.

Aan die einde van die toernooi is hulle toe vir die SA 7’s U19 toerspan na Mauritius gekies.

Veels geluk aan die twee manne wat die vrugte van ‘n harde rugby seisoen gepluk het. Suidies is baie trots op julle.

HAVE YOUR SAY

Like our Facebook page, follow us on Twitter and Instagram

For news straight to your phone, add us on BBM 58F3D7A7 or WhatsApp 082 421 6033

 

Exit mobile version