School sportSport

Suidies verower medaljes

Die skool wil net vir Madelein Ferreira bedank vir haar ondersteuning en reëlings.

HOERSKOOL Suid-Natal sê baie geluk aan die atlete wat in hul verskeie ouderdomsgroepe by die Ugu Distrik landloopkompetisie medaljes verower het. Rachel Siyangapi en Nathan Albers het silwer ontvang en Wilma Bezuidenhout, Eyleen Botes en Anica Saayman brons. Hulle sal nou die Ugu Landloopspan in Newcastle verteenwoordig.

Die Suidies Landloop-ligaspan het aan die KZN finaal by Amanzimtoti teen oorweldigende kompetisie gekompeteer. Hulle het hul beste gelewer en dit baie geniet. Die skool wil net vir Madelein Ferreira bedank vir haar ondersteuning en reëlings – om nie eens te praat van die kilometers wat sy gereeld saam met die atlete draf nie!

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from South Coast Herald in Google News and Top Stories.

Back to top button