Seestories van ons Gr 1 maats

"Elkeen het met stralende oë vertel van die sonskyn, die sand tussen hul tone en die vars seebries wat die dag so spesiaal gemaak het."

Daar was opgewondenheid en vreugde in die lug toe die Graad 1 maats hul mondeling oor ‘n dag saam hul familie op die strand gelewer het.

Elkeen het met stralende oë vertel van die sonskyn, die sand tussen hul tone en die vars seebries wat die dag so spesiaal gemaak het.

Van die kleurvolle handdoeke tot die gegiggel van die kinders, elke oomblik is vasgevang in hul stories.

Die leerders het geluister met bewondering en drome van eie avonture op die kus.

Vir die eerste keer in ons skool se geskiedenis het ons seniorseuns en -meisies die opwindende geleentheid om sokker te speel.

Hulle is tans hard besig met voorbereidings vir die opkomende sokker toernooie. Ons sien uit na hul deelname en wens hulle alle sukses toe!

Vandag laat ons die aap uit die mou oor…

‘n Regte Jan Pampoen beteken ‘n niksbeduidende, dooierige vent.

HAVE YOUR SAY

Like the South Coast Herald’s Facebook page, follow us on Twitter and Instagram

Exit mobile version