Schools

Nuwe kwartaal vol moontlikhede

"Ons Super Suidies is baie opgewonde vir al die aktiwiteite wat hierdie kwartaal plaasvind, van redenaars en markdae tot ligdraers, snelspel, landloop, sokker en nog vele meer."

Die wekker lui trieng, trieng, trieng… Geen rus vir my.

Ek sou baie liewer in die bed wou bly!

Soggens moet ek vroeg opstaan, want ek moet mos skool toe gaan!

Ons Super Suidies is baie opgewonde vir al die aktiwiteite wat hierdie kwartaal plaasvind, van redenaars en markdae tot ligdraers, snelspel, landloop, sokker en nog vele meer.

Ons graad 2 leerders is veral opgewonde oor die atletiek wat die kwartaal plaasvind. Op julle merke, gereed… weg is julle!

Vandag laat ons die aap uit die mou oor…

“Die puntjies op die i sit” beteken om iets baie noukeurig te behandel, uitvoer.

HAVE YOUR SAY

Like the South Coast Herald’s Facebook page, follow us on Twitter and Instagram

Back to top button