Van harde werk kom lekker rus

Baie geluk aan al ons Super-Suidies wie deelgeneem het en baie dankie aan al die ondersteunende ouers en families wat die dag saam kom geniet het!

Ons sluit die 2de kwartaal op hoë noot af. Daar is baie hard gewerk hierdie kwartaal en ons sien almal uit na welverdiende vakansie!

Landloop, oftewel veldwedlope, is ‘n opwindende en uitdagende sport. Hierdie sport behels hardloop oor natuurlike terreine soos grasvelde, bosse, en modderige paadjies, en dit vereis uithouvermoë, krag en ‘n sterk gees. Baie geluk aan al ons Super-Suidies wie deelgeneem het en baie dankie aan al die ondersteunende ouers en families wat die dag saam kom geniet het!

Vandag laat ons die aap uit die mou oor…

“Sy hart lug gee” beteken uitkom met wat in hom aangaan.

HAVE YOUR SAY

Like our Facebook page, follow us on Twitter and Instagram

Exit mobile version