Local news

NG Kerk sien uit na basaar

Die basaar begin Vrydag, 4 Augustus om 16h30 en Saterdag om 8h00 Hoërskool Suid-Natal.

Kerk basaar’s is gewoonlik groot byeenkomste. Dit is ook so vir die NG Kerk Port Shepstone.

Op 4 en 5 August 2023 doen ons dit weer. Kom wees deel van die feestelike geleentheid. Dit beloof of ‘n onvergeetlike dag vol pret te wees. Vir die jongspan is daar springkastele, mini trekker ritte en spesifieke stalletjies net vir die kinders.

Suzette Erwee, Annette Stevenes, Ciske Smit en Retia Naudé.

Dan soos gewoonlik gaan ons heelwat tweedehandse klere en ‘n wit olifant tafel hê. Die hoogtepunt is natuurlik al die heerlike eetgoed, van pannekoek, jaffels, kerrie en rys tot lewerkoekies en afval. Heerlike tuisgebak en ingelegde vrugte en konfyt.

Die basaar begin Vrydag, 4 Augustus om 16h30 en Saterdag om 8h00 Hoërskool Suid-Natal. Toegang is gratis en almal is welkom.

HAVE YOUR SAY

Like the South Coast Herald’s Facebook page, follow us on Twitter and Instagram

Check Also
Close
Back to top button