Schools

Suidies atlete breek rekords

Die leerders het hul balkies ontvang en mag nou daarmee spog.

Suid-Natal Primêr se junior interhuis-atletiek en senior langafstandwedlope is gehardloop en fenominale rekordtye aangeteken.

Resultate: Annelize Nel 50m O8 meisies, Liam Venter 1200m O11 seuns, Anne-Bell Pieterse 1500m O13 meisies, Corné Klooster 1500m O14 meisies, André Snyman 1500m O14 seuns.

Die skool is trots op die wyse, hoe hierdie atlete hulself handhaaf.

Massa deelname wat ‘n mooi gesig is, as die atlete om die draai hul eindpoging alles gee.
Tyd staan vir niemand stil nie. Dié is een van die vele dinge wat die SPO klasse by Suidies nou baasgeraak het. Hulle het pragtige en kreatiewe spoghorlosies gemaak!

The skool is baie trots dat 22 van die graad 7 leerders akademiese balkies behaal het. Die leerders het hul balkies ontvang en mag nou daarmee spog.

Vandag laat ons die aap uit die mou oor…“Lag soos ‘n boer met tandpyn” beteken ‘n gedwonge/suur lag.

HAVE YOUR SAY

Like our Facebook page, follow us on Twitter and Instagram

You can read the full story on our App. Download it here.
Check Also
Close
Back to top button