Local newsNews

Suidies explore sculpting talents

In visual arts, learners developed their skills in sculpture.

Die graad sewe groep het besonders baie pret gehad met hul akademie.

Die wetenskaplikes het in Natuurwetenskappe ‘n ondersoek gedoen op slakke, met navorsing en waarneming dat die slym so staan.

In visuele kunste het leerders hul vaardighede in beeldhouwerk ontwikkel en die spoggerigste musikante gemaak.

Suid-Natal Primêr het ‘n netbaltoernooi by Creston College bygewoon waarvan ons onderskeie spanne 4 gewen, 2 gelyk op en 2 verloor het.

Vyf van ons seuns en dogters is gekies vir die Ugu Hokkie span. Baie geluk aan Jani Nel, Anika du Toit, Chloe Barnard, Juan Lindeque en Wian van Wyk.

Wel gedaan Suidies!

HAVE YOUR SAY

Like the South Coast Herald’s Facebook page, follow us on Twitter and Instagram

Back to top button